Page 1 of 1
Coleman Lampe
Posted: Sat Feb 05, 2022 11:59 pm
by JJV
Ek wonder sommer of nog mense hier belang stel in die ou Coleman paraffine lampe? Ek het my Oupa se Coleman 237 Emperial laat restoureer, Made in Canada 1950.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Coleman Lampe
Posted: Sun Feb 06, 2022 6:02 am
by Apie
Netjies!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Coleman Lampe
Posted: Sun Feb 06, 2022 7:26 pm
by Pvdw
Ek het lampe vir so paar jaar versamel. Het so 43 gehad wat almal perfek gewerk het. Het nou nog 7 oor. Ek het die lampe waarvoor ek baie onderdele het gehou. Ek gebruik van die lampe steeds.
Re: Coleman Lampe
Posted: Mon Feb 07, 2022 8:15 am
by J le Roux
Ek is bly jy geniet jou lamp JJV.
Die lampe veskaf my groot plesier, maar ruk deesdae 'n man se sak. Ek het so by die 70 van hulle, die le Roux's se huis lyk soos 'n lugtoring tydens beurtkrag.
Screenshot_20220207-080817_Gallery.jpg
Screenshot_20220207-081342_Gallery.jpg
Re: Coleman Lampe
Posted: Mon Feb 07, 2022 8:28 am
by Lategan1
Netjies!
Beste.
Re: Coleman Lampe
Posted: Mon Feb 07, 2022 8:35 am
by Jakkie07
Baie netjies.
Ek het twee, ek sal later probeer fotos opsit, maar hulle sal nog meer raak, ek is altyd op die uitkyk vir n lamp of twee.
Re: Coleman Lampe
Posted: Mon Feb 07, 2022 12:30 pm
by PWV
JJV, hoe pak die nostalgie my nou. Het groot geword met daardie lampe. Met Eskom, dink ek ons is weer terug op pad daarheen!!!
Re: Coleman Lampe
Posted: Mon Feb 07, 2022 1:21 pm
by Pvdw
J le Roux wrote: Mon Feb 07, 2022 8:15 am
Ek is bly jy geniet jou lamp JJV.
Die lampe veskaf my groot plesier, maar ruk deesdae 'n man se sak. Ek het so by die 70 van hulle, die le Roux's se huis lyk soos 'n lugtoring tydens beurtkrag.
Screenshot_20220207-080817_Gallery.jpgScreenshot_20220207-081342_Gallery.jpg
Waar het jy aan die siekte gekom Mnr???

Re: Coleman Lampe
Posted: Mon Feb 07, 2022 4:51 pm
by J le Roux
Pvdw wrote: Mon Feb 07, 2022 1:21 pm
J le Roux wrote: Mon Feb 07, 2022 8:15 am
Ek is bly jy geniet jou lamp JJV.
Die lampe veskaf my groot plesier, maar ruk deesdae 'n man se sak. Ek het so by die 70 van hulle, die le Roux's se huis lyk soos 'n lugtoring tydens beurtkrag.
Screenshot_20220207-080817_Gallery.jpgScreenshot_20220207-081342_Gallery.jpg
Waar het jy aan die siekte gekom Mnr???
By einste Mnr van der Walt!
Screenshot_20220207-164838_Gallery.jpg
Hierdie Tilley tafel lamp was n geskenk van Peet.
Weereens baie dankie.