Page 1 of 1

Muzzle break v silencer op recoil

Posted: Wed Feb 02, 2022 3:00 pm
by saswart
Het hierdie video gesien. Dink die man laat die bal so bietjie val as dit by veiligheid en werklike "akkuraatheid" van die toets kom.

https://www.youtube.com/watch?v=7340ie_OIec

Wat vir my eintlik die interessant was van die video is die vereistes wat amerikaners aan moet voldoen om net 'n silencer op hul geweer te sit. Bietjie gaan self soek en kyk of dit werklik so is - wil net seker maak vir myself die ou praat nie nonsens nie. Blykbaar moet jy die $200 fooi betaal vir die ATF check wat 6-12 maande vat, voordat jy 'n silencer op 'n geweer mag sit...

EK het nog nie een op een van my roere nie, maar bly ons hoef nie deur sulke hoops te spring en lank te wag vir silences hier in SA nie...

Re: Muzzle break v silencer op recoil

Posted: Wed Feb 02, 2022 3:33 pm
by DWB
Time penalty by BASA vir jou!!!!!!!!

Re: Muzzle break v silencer op recoil

Posted: Wed Feb 02, 2022 7:46 pm
by saswart
Vir wat Deon? ;D

Re: Muzzle break v silencer op recoil

Posted: Wed Feb 02, 2022 8:00 pm
by Gideon@1
Hier toets hulle slegs muzzle break se grootte tov van hoeveel “ports”

Meer wetenskaplik met goeie data.
Enjoy!!

https://youtu.be/muetyzKNOJ0

Re: Muzzle break v silencer op recoil

Posted: Thu Feb 03, 2022 6:47 am
by DWB
saswart wrote: Wed Feb 02, 2022 7:46 pm Vir wat Deon? ;D
Net dat jy weet hoe dit gaan voel as jy een opsit!

Re: Muzzle break v silencer op recoil

Posted: Thu Feb 03, 2022 8:36 am
by saswart
Ou Deon, die feit dat jy die topic gelees het, wil dit vir my voorkom dat jou .4 kalibers het dalk te veel recoil vir jou???

Re: Muzzle break v silencer op recoil

Posted: Thu Feb 03, 2022 9:21 am
by DWB
Nee wat, ek hou jou net dop!