Page 1 of 1

Swarovski Z3 4-12x50 plex te koop vir R14 000 nuut

Posted: Wed Jan 26, 2022 8:57 pm
by Jacques.308
Hi manne 'n vriend van my verkoop die bostaande teleskoop. Nuut, hy het gekoop sonder om te dink en soek iets vir verder afstande vir sy .300. Prys is R14 000.

Stuur vir my n boodskap op Jaracal of na whatsapp 084 agt69 49ses7

Groetnis
ImageImageImageImageImageImage

Sent from my SM-G960F using Tapatalk


Re: Swarovski Z3 4-12x50 plex te koop vir R14 000 nuut

Posted: Wed Jan 26, 2022 10:02 pm
by Geno
Whatsapp gestuur