Page 1 of 1
Gun Warrior Tuner
Posted: Wed Jan 26, 2022 12:32 pm
by Pvdw
Hi daar. Ek kyk na die GW Med. knaldemper vir my 223. Ek sien die tuner wat hulle maak. Enige idee hoe hy werk? Ek verstaan hy skroef in en uit totdat die groeppe beter raak maar wat gebeur met die meganika agter als dat dit die groeppe beinvloed?
Wie gebruik reeds 1? Is dit die paar rand wêrd?
Enige terugvoer sal wardeer word.
Re: Gun Warrior Tuner
Posted: Wed Jan 26, 2022 12:47 pm
by TSG
Hi Pvdw
I use the Tuner brake ie a muzzle brake with the tuner.
When you turn the Tuner it "unscrews" ie gets further away. This alters the harmonics of the barrel. So when you get your tightest group it means the barrel harmonics are best suited to the flight of the bullet through the barrel, have the least affect.
That's my simplistic understanding. I hope it makes sense.
Cheers
Kurt
Sent from my SM-A715F using Tapatalk
Re: Gun Warrior Tuner
Posted: Wed Jan 26, 2022 12:47 pm
by Matewis28
Next-Level silencers doen soortgelyk en ek het een op my 243. Google hulle bietjie. Dit het te doen met die harmonica van die loop en silencer. Nogal interessant. Baie hapoy met myne.
Sent from my SM-N986B using Tapatalk
Re: Gun Warrior Tuner
Posted: Wed Jan 26, 2022 1:17 pm
by Pvdw
Dankie vir die antwoorde. Werk dit goed genoeg om so 1 te regvêrdig? Ek is meer as bereid om 1 te koop maar wil net seker maak dis die geld wêrd.
Re: Gun Warrior Tuner
Posted: Wed Jan 26, 2022 1:22 pm
by Capt. Yoda
As jy gewig "na" die kroon by sit (tuner) skuif jy die node nader aan die kroon, as jy nou jou tuner draai van 0 tot 10 of hoeveel merke hy nou op het fine tune jy die afstand wat die gewig van die kroon af is en so tune jy dan nou jou lading na jou node
Re: Gun Warrior Tuner
Posted: Thu Jan 27, 2022 8:31 am
by Pvdw
Capt. Oblivious wrote: Wed Jan 26, 2022 1:22 pm
As jy gewig "na" die kroon by sit (tuner) skuif jy die node nader aan die kroon, as jy nou jou tuner draai van 0 tot 10 of hoeveel merke hy nou op het fine tune jy die afstand wat die gewig van die kroon af is en so tune jy dan nou jou lading na jou node
So basies reverse engineer jy die node/spoed tegniek deur die loop se reaksie/osilasie aan te pas by die koeël/spoed en nie die koeël/spoed aan te pas by die loop nie?
Re: Gun Warrior Tuner
Posted: Thu Jan 27, 2022 9:51 am
by Capt. Yoda
Basies ja, ek moes seker eintlik se jy tune jou node na jou lading eder as jou lading na jou node