Page 1 of 1

Vihta N555

Posted: Tue Jan 18, 2022 11:35 am
by Thinus1
Goeiemore

Het iemand enigsins al met N555 vir Creed gelaai?

Siende dat mens sukkel om H4350 te kry moet ek oorgaan na ander fabrikaat.

N555 en N550 is redelik nog beskikbaar.

Laai tans H4350 en 143gr eld-x vir 6.5 Creed.

As iemand dalk N555 met 143 eldx al gelaai het deel asb data.

Help asb.

Groete

Re: Vihta N555

Posted: Tue Jan 18, 2022 4:04 pm
by tripodmvr
Ek neem aan jy soek meer as net dit hieronder. Hopelik is daar iemand wat kan help met resultate verkry.

https://www.vihtavuori.com/reloading-da ... rtridge=95

Re: Vihta N555

Posted: Tue Jan 18, 2022 4:45 pm
by Thinus1
Baie dankie vir Reply , maar ja , praktiese eie ervaring spreek soms boekdele meer as die teoretiese spesifikasies.

GRoete