Page 1 of 1

Aim Alpha chassis vir 6.5 CM Howa

Posted: Mon Jan 17, 2022 5:10 pm
by Jay Jay
Hi
Hoop dit gaan goed.

Wat dink julle van die bostaande chassis vir my howa
Prys is baie redelik - R6950

Groete

Re: Aim Alpha chassis vir 6.5 CM Howa

Posted: Mon Jan 17, 2022 5:24 pm
by Thinus1
Hoor Hulle is Baie Goed. Het nie self ondervinding met hulle nie.