Page 1 of 1

Wie jag nog jakkalse

Posted: Mon Jan 10, 2022 7:10 pm
by NicoSmit
Ek kyk nou so deur die ou posts van weleer en nou wonder ek wie van die ouer garde jag nog . Ek gaan weer eerste keer in 'n lang tyd uit die komende naweek sal naae weer die manual moet nader trek.

Re: Wie jag nog jakkalse

Posted: Wed Jan 12, 2022 10:37 am
by jaracal
Baie manne jag nog jakkalse maar net lui om te skryf. Geno hou so nou en die met die jaar se jakkalse die ding mooi aan die gang.
Hoop jy het 'n paar of meer gekry.
Heinrich

Re: Wie jag nog jakkalse

Posted: Wed Jan 12, 2022 12:29 pm
by PWV

Re: Wie jag nog jakkalse

Posted: Sun Dec 11, 2022 8:22 pm
by pieter h
Gisteraand die reun geskiet.Hom Amper verloor maar Hy het weer oog gewys en my kans gee.Image

Sent from my CPH2343 using Tapatalk


Re: Wie jag nog jakkalse

Posted: Mon Dec 12, 2022 5:26 pm
by Armand Steenkamp
Ek sukkel ook maar nog voort met my boesmanlandse jakke.

Re: Wie jag nog jakkalse

Posted: Wed Dec 14, 2022 7:06 am
by jaracal
Ek dink ook WhatsApp groepe en Telegram het so bietjie die posting makliker gemaak op daardie groepe daarop so bietjie minder posts hier.
Bly hier is nog 'n ou of twee wat hier 'n lyn aan die gang hou.
H