Page 1 of 1
TIKKA 22 250
Posted: Mon Jan 10, 2022 6:37 pm
by Diesel Dog
Hier is my volgende geweer in 22 250 1-8 twist 24' loop.Die kolf doen dit vir my.
https://youtu.be/cN_KYEJbytI
https://youtu.be/GfF-545osY4
DD
Re: TIKKA 22 250
Posted: Mon Jan 10, 2022 7:18 pm
by Geno
So een in 6.5PRC vir my asb!
Re: TIKKA 22 250
Posted: Mon Jan 10, 2022 7:49 pm
by Diesel Dog
[quote=Geno post_id=859822 time=1641835103 user_id=693]
So een in 6.5PRC vir my asb!
[/quote]
Ek moet net so kolf vir my 6.5x55 Sweed-moor kry.
DD
Re: TIKKA 22 250
Posted: Mon Jan 10, 2022 8:00 pm
by Supacow
The more things change the more they stay the same. Monte carlo was n groot vloekwoord op Weatherby vervaardigde roere.
Re: TIKKA 22 250
Posted: Mon Jan 10, 2022 9:13 pm
by Diesel Dog
[quote=Supacow post_id=859828 time=1641837626 user_id=4184]
The more things change the more they stay the same. Monte carlo was n groot vloekwoord op Weatherby vervaardigde roere.
[/quote]
Is dit nie die kaliber nie?
https://youtu.be/BEIC8lIn1uY
https://youtu.be/pjKDuiTdlrs