BSA .222Rem sneller ,kolf Beskikbaar
Posted: Fri Jan 07, 2022 12:49 pm
Goeie dag
Ek wil nou net so klip in die bos gooi. Ek het n 222Rem by my skoon Pa gekry nog baie netjies .
Ek wil weet kry n mens snellers vir hom soos timmy of joule of so iets, sy sneller biekie hard.
En dan kry mens kolf vir hom soos GRS of so iets vir die BSA.
groete.