Page 1 of 1
Skokbrekers vir Hilux 2015
Posted: Mon Jan 03, 2022 8:43 pm
by JohanvB
Watter skokbrekers beveel julle aan of bly ek by standaard Toyota skokbrekers?
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Posted: Mon Jan 03, 2022 9:52 pm
by savage(P Coetzer)
Bilstein. Beste waarde vir geld
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Posted: Mon Jan 03, 2022 10:56 pm
by Ds J
Stem. Bilstein.
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Posted: Tue Jan 04, 2022 6:40 am
by JohanvB
Wie verskaf Bilstein hier inni Kaap?
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Posted: Tue Jan 04, 2022 7:11 am
by Apie
Weet nie daar onder by die Moederstad nie maar in Pretoria is dit Mikem Suspensies
Hulle kan koerier en jou naaste vriendelike bande plek kan dit gou insit!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Posted: Tue Jan 04, 2022 7:29 am
by JohanvB
Dankie julle
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Posted: Tue Jan 04, 2022 10:00 am
by PWV
Is die Bilstein slegs duursamer of maak dit 'n verskil aan die rygerief?
Kan iemand vertel of dit 'n sagter rit met die Hilux tot gevolg het?
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Posted: Tue Jan 04, 2022 11:16 am
by Rudi Fischer
Ek gebruik Monroe Gas Magnums.
Hulle ry baie sagter as die standard en hou ook lank.
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Posted: Tue Jan 04, 2022 12:04 pm
by JohanvB
PWV wrote: Tue Jan 04, 2022 10:00 am
Is die Bilstein slegs duursamer of maak dit 'n verskil aan die rygerief?
Kan iemand vertel of dit 'n sagter rit met die Hilux tot gevolg het?
Oom Piet, jy ry ‘n bakkie nie ‘n Prado nie lol!!!
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Posted: Tue Jan 04, 2022 12:08 pm
by PWV
JohanvB wrote: Tue Jan 04, 2022 12:04 pm
PWV wrote: Tue Jan 04, 2022 10:00 am
Is die Bilstein slegs duursamer of maak dit 'n verskil aan die rygerief?
Kan iemand vertel of dit 'n sagter rit met die Hilux tot gevolg het?
Oom Piet, jy ry ‘n bakkie nie ‘n Prado nie lol!!!
My vriend, op die oomblik ly ek nog nie (deur die genade) aan Alzeimers nie.

Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Posted: Tue Jan 04, 2022 12:57 pm
by savage(P Coetzer)
Oom PW hy is n monotube ontwerp wat maak dat hy nie “fade” soos n twin tube as hy warm raak nie. Die monotube “cavitate” glo minder. Die bilsteins gee n fermer rit maar dit voel net anders. Baie meer beheer. Verskoon my suiwer afrikaans
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Posted: Tue Jan 04, 2022 3:39 pm
by Dirkvh
JohanvB wrote: Tue Jan 04, 2022 6:40 am
Wie verskaf Bilstein hier inni Kaap?
Bel vir Goldwagen in Montague Gardens.
Re: Skokbrekers vir Hilux 2015
Posted: Tue Jan 04, 2022 4:23 pm
by Supacow
savage(P Coetzer) wrote: Tue Jan 04, 2022 12:57 pm
Die bilsteins gee n fermer rit maar dit voel net anders.
Nie geweet n man kan n hilux tune met aftermarket parte om nog fermer te ry