Page 1 of 4
Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Mon Jan 03, 2022 6:40 am
by Geno
| Skut | Nag/Nights | Jakkals/Jackal | Katte |
| BeesBreet | | | |
| DS J | | | |
| Dup Varminting | | | |
| Eduard Venter | | | |
| G and G | | | |
| Sniper18 | | | |
| William007 | | | |
| Quicker | | | |
| TOTALE | | | |
| GROOT TOTAAL | 0 | 0 | 0 |
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Mon Jan 03, 2022 9:52 am
by PWV
Derde dag van 2022 en almal leef darem nog.

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Mon Jan 03, 2022 5:19 pm
by Eduard Venter
Oom PW daar het darem al 'n jakkals geval diekant hy is net nie ingeroep nie. Glo by die ander manne ook.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Wed Jan 05, 2022 11:56 pm
by Eduard Venter
1 aand 2 jakkalse om die jaar af te skop
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Thu Jan 06, 2022 11:31 pm
by Eduard Venter
Nog 1 aand en 4 jakkalse asb
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Fri Jan 07, 2022 9:10 am
by Geno
| Skut | Nagte | Jakkalse | Katte |
| BeesBreet | | | |
| DS J | | | |
| Dup Varminting | | | |
| Eduard Venter | 2 | 6 | 0 |
| G and G | 2 | 17 | 1 |
| Sniper18 | | | |
| William007 | | | |
| Quicker | | | |
| TOTALE | 4 | 23 | 1 |
| GROOT TOTAAL ONGEDIERTES | | 24 |
Eduard 2 nagte 6 jakkalse
G&G 2 nagte, 17 jakkalse en 1 rooikat
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Sat Jan 08, 2022 9:14 am
by jankraay
2 nagte en 8 jakkalse asb
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Sat Jan 08, 2022 11:08 am
by PWV
Jankraay en Eduard, julle sal moet opskud. Voor julle jul oge kan uitvee, het Geno al die jakkalse uitgeskiet!!
My jakkals-teelprogram is egter goed op dreef. Een van die dae sal ek hulle bemark. Ek waarsku egter dat hierdie klomp opgeleide jakkalse gaan is. Julle sal die roepers moet beveilig, want hierdie manne vernietig 'n roeper onder jou oge. Hulle dra ook veiligheids-vests, en kan bakkies beskadig sonder dat jy dit weet. Binne 'n oogwink het jy 4 papwiele!
Aag, manne, net so bietjie humor aan die begin van 'n onbekende toekoms...

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Sat Jan 08, 2022 3:06 pm
by Eduard Venter
1 aand 1 jakkals asb.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Thu Jan 20, 2022 6:42 am
by Geno
| Skut | Nagte | Jakkalse | Katte |
| BeesBreet | | | |
| DS J | | | |
| Dup Varminting | 2 | 8 | |
| Eduard Venter | 3 | 7 | 0 |
| G and G | 4 | 19 | 2 |
| Sniper18 | | | |
| William007 | | | |
| Quicker | | | |
| TOTALE | 9 | 34 | 2 |
| GROOT TOTAAL ONGEDIERTES | | 36 |
Eduard 1 nag 1 jakkals
DUP 2 nagte 8 jakkalse
G&G 2 nagte, 2 jakkalse en 1 rooikat
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Thu Jan 20, 2022 8:48 pm
by Sniper18
1 aand 4 jakkalse
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Mon Jan 24, 2022 7:59 am
by Henrie_270
3 nagte en 11 jakkies asb
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Wed Jan 26, 2022 1:53 am
by BeesBreet
3 nagte en 29 Jakkalse
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Wed Jan 26, 2022 7:36 am
by Sniper18
1 nag 5 jakkalse
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Wed Jan 26, 2022 8:03 am
by Geno
| Skut | Nagte | Jakkalse | Katte |
| BeesBreet | 3 | 29 | 0 |
| Dup Varminting | 2 | 8 | 0 |
| Eduard Venter | 3 | 7 | 0 |
| G and G | 6 | 21 | 3 |
| Henrie270 | 3 | 11 | 0 |
| Sniper18 | 2 | 9 | 0 |
| TOTALE | 19 | 85 | 3 |
| GROOT TOTAAL ONGEDIERTES | | 88 |
G&G 2 nagte, 2 jakkalse, 1 rooikat
Beesbreet 3 nagte, 29 jakkalse
Henrie 3 nagte, 11 jakkalse
Sniper18 2 nagte, 9 jakkalse
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Wed Jan 26, 2022 1:30 pm
by PWV
BeesBreet wrote: Wed Jan 26, 2022 1:53 am
3 nagte en 29 Jakkalse
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ongelooflik!
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Wed Jan 26, 2022 4:44 pm
by jankraay
3 nagte 14 jakkalse asb
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Thu Jan 27, 2022 10:59 am
by Geno
| Skut | Nagte | Jakkalse | Katte |
| BeesBreet | 3 | 29 | 0 |
| Dup Varminting | 5 | 22 | 0 |
| Eduard Venter | 3 | 7 | 0 |
| G and G | 7 | 29 | 3 |
| Henrie270 | 3 | 11 | 0 |
| Sniper18 | 2 | 9 | 0 |
| TOTALE | 23 | 107 | 3 |
| GROOT TOTAAL ONGEDIERTES | | 110 |
G&G 1 nag, 8 jakkalse
DUP 3 nagte, 14 jakkalse
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Thu Jan 27, 2022 12:23 pm
by PWV
Baie interessant, Geno. Ek volg dit graag.
Tans wil dit voorkom of BeesBreet voorloop met die meeste per nag en gelyk trek met G&G vir die totaal.
Moet dit oorweeg om twee trofee/pryse te gee. 1ste vir die meeste per nag en 2de, vir die meeste algeheel!
Moet dalk hiervoor 'n onafhanklike tellinghouer benoem word - een van die moderatore wat f@kol van jakkalsjag weet soos Driepoot
Is daar dalk 'n "sponser" vir hierdie kompetisie??
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Thu Jan 27, 2022 1:16 pm
by jankraay
Ons hou nie n kompitisie nie Oom. Die is net vir telling hou. Niemand se area is dieselfde nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Thu Jan 27, 2022 2:48 pm
by PWV
Jammer Jan.
"An impuls op excitedness, instantly regretted".
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Thu Jan 27, 2022 11:24 pm
by jankraay
PWV wrote:Jammer Jan.
"An impuls op excitedness, instantly regretted".
Glad nie n uitk@k nie Oom so jammer is glad nie nodig nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Fri Jan 28, 2022 7:19 pm
by PWV
Klein wêreld. Ek praat met my swaer wat by Vergeleë boer. Laaste tyd geweldige probleme met jakkalse. Vertel toe hy het 'n jagter gekry en hulle het Woesdagnag uitgegaan en 12 jakkies opgelaai. Dit is nie al nie. Die jagter is Blok Botha, die seun van ou Blok wat lank hier op die forum aktief was. Wonder tog wat het van hom geword?
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Fri Jan 28, 2022 7:22 pm
by PWV
jankraay wrote: Thu Jan 27, 2022 11:24 pm
PWV wrote:Jammer Jan.
"An impuls op excitedness, instantly regretted".
Glad nie n uitk@k nie Oom so jammer is glad nie nodig nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
As dit maar 'n uitk@k was, dan het ek my manne gekry om jou vingers en enkels te breek!

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Posted: Sat Jan 29, 2022 6:39 am
by Geno
PWV wrote:Klein wêreld. Ek praat met my swaer wat by Vergeleë boer. Laaste tyd geweldige probleme met jakkalse. Vertel toe hy het 'n jagter gekry en hulle het Woesdagnag uitgegaan en 12 jakkies opgelaai. Dit is nie al nie. Die jagter is Blok Botha, die seun van ou Blok wat lank hier op die forum aktief was. Wonder tog wat het van hom geword?
Dit is Blok wat op die forum was Oom.
Ek dink hy bly nou in Vryburg.