Page 1 of 1

Helpjag met Bakkies Botha en Adam Tas

Posted: Mon Dec 27, 2021 9:47 pm
by tripodmvr

Re: Helpjag met Bakkies Botha en Adam Tas

Posted: Tue Dec 28, 2021 10:32 am
by PWV
Driepoot,

Wil jy nou weer in die oujaar kommentaar uitlok.

Ek het die episode van Adam se skoot, video 4 keer gekyk. Agter die bok wat hy skiet staan minstens drie bokke! Kan jy glo dat hy dit doen en dit plaas. 'n Mooi video opf..!

Re: Helpjag met Bakkies Botha en Adam Tas

Posted: Tue Dec 28, 2021 10:54 am
by tripodmvr
My idee was om die lede bewus te maak van die welsynswerk wat gedoen word deur Helpjag.

Ek het self my bedenkinge oor daardie skoot gehad. Nieteenstaande die tipe koeël wat gebruik is, is daardie 'n baie riskante skoot. Met my monos is dit nooit 'n skoot wat aan is nie.

Re: Helpjag met Bakkies Botha en Adam Tas

Posted: Tue Dec 28, 2021 11:28 am
by OosKaapJagter
Daardie eerste skoot is moeilik om op te som.

Goeie skoot, met swak oordeel, vir 'n goeie doel.

Ek hou van die video maar sou self nie daardie eerste skoot geneem het nie. Gelukkig was dit Adam Tas wat die oordeelsfout gemaak het, so iemand kan hom ordentlik op sy fout wys. Ek sou nie sommer vir Bakkies Botha wou sê hy het soos 'n bliep-bliep geskiet nie.

Re: Helpjag met Bakkies Botha en Adam Tas

Posted: Tue Dec 28, 2021 11:42 am
by tripodmvr
Stuur die bliep-bliep boodskap vanaf iemand anders se foon !!!!!

Re: Helpjag met Bakkies Botha en Adam Tas

Posted: Tue Dec 28, 2021 11:43 am
by tripodmvr