Page 1 of 1
Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Thu Dec 16, 2021 10:22 am
by Jacques.308
Hi Manne ek hoop dit gaan goed? Ek hou nog altyd my van die Mcmillan A5 kolf maar die prys is nog altyd vir my te rof. Ek het gewonder of hier nie dalk in SA n local ou is wat hom so na as moontlik kan namaak nie?
Groete
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Thu Dec 16, 2021 11:09 am
by Mellies
Armtec
Met n vleisie...
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Thu Dec 16, 2021 11:23 am
by Arnold
Jy sal moet vrede maak dat jy nie n 100% copy gaan kry nie, ek het al gesoek en selfs die ouens wat die kolwe copy maak veranderinge aan die kolf.
Ek kan verkeerd wees maar die eerste ouens wat ek sou probeer vir n gelamineerde copy is Trueworx en MG Riflestocks.
Bell & Carlson se target/competition is vir my die beste goedkoper sintetiese kolf wat soortgelyke eienskappe het.
Sterkte!
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Thu Dec 16, 2021 1:01 pm
by Malan123
Ek het 'n laminated copy by Izak van Trueworx gekoop vir my bakkie roer, en is diep tevrede.
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Fri Dec 17, 2021 11:33 am
by Capt. Yoda
Daar is n Oompie erens in Kaap land wat fiberglas kolwe bou soos jy hom soek, sy prys is ook maar hoog maar ek verstaan die manne is baie gekukkig met sy kolwe
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Fri Dec 17, 2021 11:49 am
by tau
Smoking guns kolwe het vir my al 1 gemaak en ek het een tweedehands gekoop.
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Fri Dec 17, 2021 11:57 am
by Bigfoot
Capt. Oblivious wrote: Fri Dec 17, 2021 11:33 am
Daar is n Oompie erens in Kaap land wat fiberglas kolwe bou soos jy hom soek, sy prys is ook maar hoog maar ek verstaan die manne is baie gekukkig met sy kolwe
Ek ken daai Oompie,
As iemand sy nommer soek, laat weet net.
Daar is "n paar F Klas skuts wat sy kolwe gebruik.
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Fri Dec 17, 2021 1:38 pm
by Ajviljoen260rem
Bigfoot wrote: Fri Dec 17, 2021 11:57 am
Capt. Oblivious wrote: Fri Dec 17, 2021 11:33 am
Daar is n Oompie erens in Kaap land wat fiberglas kolwe bou soos jy hom soek, sy prys is ook maar hoog maar ek verstaan die manne is baie gekukkig met sy kolwe
Ek ken daai Oompie,
As iemand sy nommer soek, laat weet net.
Daar is "n paar F Klas skuts wat sy kolwe gebruik.
Sieb, is dit daardie oompie waaraan ek dink?
Ek was vanogend by hom gewees, sy kolwe lyk diep mooi en glo skiet daar n paar groot name ook van sy kolwe.
Pinkes( hier op forum) skiet ook van sy kolwe. Meskien kan hy julle bietjie meer vertel.
Groete
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Fri Dec 17, 2021 2:11 pm
by Capt. Yoda
Ajviljoen260rem wrote: Fri Dec 17, 2021 1:38 pm
Bigfoot wrote: Fri Dec 17, 2021 11:57 am
Capt. Oblivious wrote: Fri Dec 17, 2021 11:33 am
Daar is n Oompie erens in Kaap land wat fiberglas kolwe bou soos jy hom soek, sy prys is ook maar hoog maar ek verstaan die manne is baie gekukkig met sy kolwe
Ek ken daai Oompie,
As iemand sy nommer soek, laat weet net.
Daar is "n paar F Klas skuts wat sy kolwe gebruik.
Sieb, is dit daardie oompie waaraan ek dink?
Ek was vanogend by hom gewees, sy kolwe lyk diep mooi en glo skiet daar n paar groot name ook van sy kolwe.
Pinkes( hier op forum) skiet ook van sy kolwe. Meskien kan hy julle bietjie meer vertel.
Groete
Ja is hy daai
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Fri Dec 17, 2021 3:13 pm
by Pinkes
Middag Manne.
Ja, Renier Mostert is die man wie jul soek as jy n A5 kolf soek.
(Volgens my is die ander manne se copy nie naasteby so goed nie).
Hy was eers hier in PTA en toe laasjaar afgetrek kaap toe.
Ekt by hom 2 FTR kolwe laat bou,1 veselglas en 1 carbon fibre. Die jaar 2 A5 kolwe laat maak. Hy doen huidiglik alles self en sy werk is
uitstekend. Hy het ander paar shape/molds ook wat jy van kan kies. Hy bied so ver ek weet alle shapes in veselglas en carbon aan. Jy kan jou kolf spec volgens jou kleur, voorkeur of budget!
Hy gaan binnekort laminated kolwe vir manne ook begin doen agv aanvraag. Sy pryse is heel billik. Ek plaas n paar fotos van my kolwe hier,
maar julle manne kan met hom ook gesels. Hy sal jou al die fyner detail gee hoe hy kolwe bou. Renier Mostert 082 82nege 8931.
Groete
P
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Fri Dec 17, 2021 3:20 pm
by Arnold
Wow! Waar in die Kaap is Renier?
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Fri Dec 17, 2021 3:23 pm
by Pinkes
Bellville
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Fri Dec 17, 2021 3:33 pm
by Ajviljoen260rem
Pinkes, ek daardie nuwe een gesien van jou. Al wat ek kan se is johh. Dink hyt mooi uitgekom.
Groete
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Fri Dec 17, 2021 3:45 pm
by Arnold
Pinkes wrote:Bellville
Baie dankie.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Sat Dec 18, 2021 2:25 pm
by Jacques.308
Pinkes wrote:Middag Manne.
Ja, Renier Mostert is die man wie jul soek as jy n A5 kolf soek.
(Volgens my is die ander manne se copy nie naasteby so goed nie).
Hy was eers hier in PTA en toe laasjaar afgetrek kaap toe.
Ekt by hom 2 FTR kolwe laat bou,1 veselglas en 1 carbon fibre. Die jaar 2 A5 kolwe laat maak. Hy doen huidiglik alles self en sy werk is
uitstekend. Hy het ander paar shape/molds ook wat jy van kan kies. Hy bied so ver ek weet alle shapes in veselglas en carbon aan. Jy kan jou kolf spec volgens jou kleur, voorkeur of budget!
Hy gaan binnekort laminated kolwe vir manne ook begin doen agv aanvraag. Sy pryse is heel billik. Ek plaas n paar fotos van my kolwe hier,
maar julle manne kan met hom ook gesels. Hy sal jou al die fyner detail gee hoe hy kolwe bou. Renier Mostert 082 82nege 8931.
Groete
P
Hi Pinkes. Sjoh daai A5 namaak van hom is spot on. Wat prys hulle as ek mag vra
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Sat Dec 18, 2021 2:26 pm
by Jacques.308
tau wrote:Smoking guns kolwe het vir my al 1 gemaak en ek het een tweedehands gekoop.
Kan jy dalk vir my n foto stuur van die smoking guns een asb? 084 869 4967
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Sat Dec 18, 2021 2:52 pm
by Jacques.308
Malan123 wrote:Ek het 'n laminated copy by Izak van Trueworx gekoop vir my bakkie roer, en is diep tevrede.
Malan sal jy bietjie 'n foto plaas asb? En dalk wat hy geprys het ook? Dankie man
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Sat Dec 18, 2021 3:36 pm
by Malan123
Kan nie onthou wat ek betaal het nie, maar dink dit was rondom R8500
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Sat Dec 18, 2021 5:56 pm
by Capt. Yoda
As jy na n laminate kyk kan jy na Boyds se Pro Varmint ook kyk, ok maar n A5 copy
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Sat Dec 18, 2021 5:59 pm
by Jacques.308
Capt. Oblivious wrote:As jy na n laminate kyk kan jy na Boyds se Pro Varmint ook kyk, ok maar n A5 copy
Jis Oom na ek pinkes se A5 van Oom Renier gesien het begin ek dink om my lewer dalk te verkoop
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Sat Dec 18, 2021 7:29 pm
by 6.5/284Norma
Malan123 wrote: Sat Dec 18, 2021 3:36 pm
Kan nie onthou wat ek betaal het nie, maar dink dit was rondom R8500
Aangesien jy my verjaardag gemis het Malan, Kerfees is oppad...
Re: Wie in Suid Afrika maak dalk 'n generiese mcmillan A5 kolf
Posted: Sat Dec 18, 2021 8:09 pm
by Malan123
Ek dog julle creedmoore ouens het nie kolwe nodig nie? Storie loop dat barreled actions kan nie mis skiet binne 3km nie
