Zimbabwe jag - West Nicholson
Posted: Wed Dec 15, 2021 1:57 pm
Hi,
Ek en paar vriend kan moontlik volgende jaar gan jag in West Nicholson in Zimbawe.
Weet ieman hoe werk dit met permitte en as jy n trofie wil huis toe bring? Laat maak jy die trofie daar en lat hom later invoer? Ons beplan dalk ok om deur Botswana te ry as gevolg van al die proebleme wat tans by Beitbrug is..maar sal nader an die tyd bevestig... Dus sal ons glad nie vleis en of nat vel kan terug bring nie??
Die plaas het hul eie gewere en dus gaan ons ok nie one eie wapens saamneem nie. Al die nodige jag permitte sal in Zim gereel word...
Dankie,
Petrie