Heads up - S365
Posted: Wed Dec 15, 2021 11:21 am
Daar was vanoggend S365 kruit besikbaar by Kloppers Bloemfontein toe ek daar was, maar dit gaan vinnig uit verkoop so gou spring.
R585 per blikLouisdewet wrote: Wed Dec 15, 2021 4:09 pm Hi Chris,
Waarteen verkoop hulle dit nou?
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk


