Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Middag, hoop admin het vir my n oplossing.
Laaste jaar of so kry ek nie pdf files om af te laai nie. Dit het wel tevore gewerk.
Die boodskap verwys na insufficient rights.
Sal waardeer as iemand kan help.
Dankie, Dennis