Page 1 of 1

Soek asb - 87gr Berger VLD

Posted: Tue Nov 23, 2021 8:41 pm
by Leon Crous
Goeie naand manne,
As iemand weet waar ek kan koop, of self dalk vir my pakkie of 2 kan afstaan, laat weet my asb.
Whatsup of bel 082 agt 2 147 twee 4.
Groete,
Leon.

Re: Soek asb - 87gr Berger VLD

Posted: Tue Nov 23, 2021 8:43 pm
by Leon Crous
Dis vir 243 (dus 6mm) natuurlik.

Re: Soek asb - 87gr Berger VLD

Posted: Tue Nov 30, 2021 9:21 pm
by edwill
Try Larry 0343125189

Safari and Combat Arms

He had 5.boxes the other day.

Sent from my SM-G970F using Tapatalk


Re: Soek asb - 87gr Berger VLD

Posted: Tue Nov 30, 2021 9:29 pm
by Leon Crous
Gekry dankie manne.