Page 1 of 1

Nuwe lid / Newby

Posted: Sat Nov 20, 2021 1:51 pm
by jjvisser09@gmail.com
Hallo
Kobus Visser
Paarl, Western Cape

Re: Nuwe lid / Newby

Posted: Sat Nov 20, 2021 2:05 pm
by Lategan1
Welkom Kobus.

Neem deel en leer.

Beste.

Re: Nuwe lid / Newby

Posted: Sat Nov 20, 2021 2:49 pm
by tripodmvr
Welkom hier vanuit die noorde. Jy het te veel maats daar in die WeePee. Geniet die kuiers en help ons reg as ons afdwaal ;D

Re: Nuwe lid / Newby

Posted: Sat Nov 20, 2021 7:42 pm
by Gawie(13mm)
Welkom Kobus.
Hier is baie nuttige inligting en die manne deel graag.
Die Jaracal netwerk strek ver en wyd.