Page 1 of 1
6mm Musgrave Dies en doppe
Posted: Thu Nov 18, 2021 2:17 pm
by Toyrsi
Middag manne.
N vriend van my is opsoek na 6mm Musgrave Dies en doppe.
As enige iemand dalk weet waar mens kan kry laatweet asb.
Groete
Re: 6mm Musgrave Dies en doppe
Posted: Fri Nov 19, 2021 5:45 pm
by Armand Steenkamp
Ek wil nie se jy kan maar los nie.... Maar die kans dat jy gaan kry is maar baie skraal. Jy sal maar dies moet laat maak en doppe afnek van 303 af
Re: 6mm Musgrave Dies en doppe
Posted: Fri Nov 19, 2021 6:37 pm
by Lategan1
Luister by Ruaan.
“89 x 6mm musgrave doppe. Dit is 303 doppe wat gevorm is na 6mm musgrave.
Ek het baie doppe so die kan na n goeie huis gaan. Ek het die doppe nog nie geskiet nie.
R6 per dop en dit is pmp doppe.
Verskeping kostes vir koper.
Kontak 0828207583”
Re: 6mm Musgrave Dies en doppe
Posted: Mon Nov 22, 2021 5:12 pm
by Toyrsi
Dankie ek stuur so aan.
Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk