Page 1 of 1

2 stuk weaver basis vir howa 1500?

Posted: Fri Jan 20, 2012 10:53 am
by Hugov
Hello almal!!!
Ek wil graag weet of mens enigsins n weaver tipe 2 stuk basis kry vir die howa model 1500?
Ek kyk ook na n picatinny rail maar ek sukkel kry net alu.... en ek dink die 375 ruger gaan bietjie te kwaai skop vir dit.

Enige terug voer sal waardeer word.
Groetnis H

Re: 2 stuk weaver basis vir howa 1500?

Posted: Fri Jan 20, 2012 11:08 am
by Hugov
Hehe moes seker maar bietjie harder gesoek het.
Vir die manne wat belang stel.
Thor engineering het beide die standaard lengte vir R387.00 ex vat en die verlengde voorstuk vir R404 .00 ex vat. Hulle kan ook n picatinny rail vir jou pasmaak.
Thor Engineering 012 8020294.
Cheers H

Re: 2 stuk weaver basis vir howa 1500?

Posted: Fri Jan 20, 2012 8:31 pm
by Francois Marais
Hugo

Hulle het nie vir jou gese in watter jaar hulle dit kan doen nie, sukkel nou al 3 jaar om n ejector vir n Lyttleton aksie uit hulle uit te kry.....

Mooi loop
Francois

Re: 2 stuk weaver basis vir howa 1500?

Posted: Fri Jan 20, 2012 9:28 pm
by Arnold
Ek moet saam vra, hoekom weaver? Die stud tipe is baie nice dat mens die windage met die ringe kan verstel. Indien ek weaver gaan sou ek darem 'n eenstuk basis vat, maar dit is nou maar ek.

Kyk bietjie hier ... http://www.gsgroup.co.za/twistchecker.html

Re: 2 stuk weaver basis vir howa 1500?

Posted: Mon Jan 23, 2012 7:39 am
by Hugov
Al rede hoekom ek weaver gaan is dat al twee my ander roere weaver mounts op het en ek baie tevrede met hulle is.
Groetnis H

Re: 2 stuk weaver basis vir howa 1500?

Posted: Tue Feb 07, 2012 6:49 am
by Hugov
Het toe besluit om met die "warne steel two piece bases te gaan" hulle is meer geredelik beskikbaar!
Groete H

Re: 2 stuk weaver basis vir howa 1500?

Posted: Tue Feb 07, 2012 9:06 am
by Hugov
Ek wag nog vir die basis stel dit is bestel..... die ringe het ek by zimbi books gekoop vir R400
Cheers H

Re: 2 stuk weaver basis vir howa 1500?

Posted: Fri Feb 10, 2012 7:04 am
by Hugov
Dankie Conflict.
Ek stem saam daai rail lyk net reg op die geweer!
Cheers H