6.5creedmoor poeier opsies
Posted: Thu Nov 11, 2021 12:50 pm
Goeie dag mede skietmaats
Ek moet nou begin kryt koop vir my nuwe geweer en wil graag die manne se opinies hoor.
Ek het 'n Howa 6.5creedmoor gekoop met 26" loop en wil graag 'n 147gr of 150gr punt skiet (hopelik 2700-2800fps). Nou die groot vraag: Watter kryt koop ek?
Dit wat ek tans oorweeg is: N550, N560, IMR4350, Reloader26? Watter ander opsies is daar? Die prys- en beskikbaarheidsfaktor sal ook seker 'n rol speel by die maak van 'n keuse.
Dankie vir die raad!
Groete hier uit Heidelberg WC
Jason