Page 1 of 1
Tweede handse Haelgewere
Posted: Thu Nov 04, 2021 7:22 am
by Swede
Waar kan ek begin soek vir 'n gebruikte Miroku of Browning O/U haelgeweer. Gunmarket en Gunafrica lower maar min op.
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Re: Tweede handse Haelgewere
Posted: Thu Nov 04, 2021 8:29 am
by Johan Nel
Probeer Classic Arms. Hulle is aanlyn.
Re: Tweede handse Haelgewere
Posted: Thu Nov 04, 2021 10:07 am
by BenJacobs
Ons het 'n tweedehandse Miroku in die winkel waar ek uithelp. Sal bietjie foto's stuur waneer ek kry.
Groete Ben
Re: Tweede handse Haelgewere
Posted: Thu Nov 04, 2021 10:08 am
by Jaco vdW
BenJacobs wrote:Ons het 'n tweedehandse Miroku in die winkel waar ek uithelp. Sal bietjie foto's stuur waneer ek kry.
Groete Ben
SĂȘ net groot asb dis nie n 20 boor nie. Anders is ek in die moeilikheid!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tweede handse Haelgewere
Posted: Thu Nov 04, 2021 10:21 am
by Swede
BenJacobs wrote:Ons het 'n tweedehandse Miroku in die winkel waar ek uithelp. Sal bietjie foto's stuur waneer ek kry.
Groete Ben
Jou PM gestuur
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Re: Tweede handse Haelgewere
Posted: Thu Nov 04, 2021 10:33 am
by Forester
Swede wrote: Thu Nov 04, 2021 7:22 am
Waar kan ek begin soek vir 'n gebruikte Miroku of Browning O/U haelgeweer. Gunmarket en Gunafrica lower maar min op.
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Probeer dalk Suburban Guns in die Kaap ook
Re: Tweede handse Haelgewere
Posted: Thu Nov 04, 2021 11:47 am
by J le Roux
Iemand wat ek ken wou 'n Silver Pigeon verkoop. Laat weet as ek moet navraag doen.
Groete
Re: Tweede handse Haelgewere
Posted: Thu Nov 04, 2021 12:07 pm
by Swede
J le Roux wrote:Iemand wat ek ken wou 'n Silver Pigeon verkoop. Laat weet as ek moet navraag doen.
Groete
Dankie, sal jou laat weet. Soek eintlik die wat genoem is.
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Re: Tweede handse Haelgewere
Posted: Thu Nov 04, 2021 1:03 pm
by fransbadenhorst
J le Roux wrote:Iemand wat ek ken wou 'n Silver Pigeon verkoop. Laat weet as ek moet navraag doen.
Groete
Ek stel belang stuur asb vir my n nommer en fotos 0788852070
Sent from my SM-G960U1 using Tapatalk
Re: Tweede handse Haelgewere
Posted: Thu Nov 04, 2021 3:25 pm
by J le Roux
Ek het navraag gedoen, hy het nog die Silver Pigeon, ongelukkig is daar 2 komplikasies.
Dit is 'n linkerhandse model
Hy soek eers 'n Pedersoli la Bohemienne side by side.
Jammer vir die hijack.