Page 1 of 1
Geweer olie
Posted: Mon Nov 01, 2021 9:28 am
by JohanvB
Wat is die beter geweer olie om te gebruik?
Re: Geweer olie
Posted: Mon Nov 01, 2021 10:00 am
by Viking
Re: Geweer olie
Posted: Mon Nov 01, 2021 10:25 am
by JohanvB
Dankie
Re: Geweer olie
Posted: Mon Nov 01, 2021 10:39 am
by Capt. Yoda
Fluid Film en Barricade
Re: Geweer olie
Posted: Mon Nov 01, 2021 11:19 am
by J le Roux
Ek hou van Ballistol vir staal en RAM London Oil vir hout.
Daai reuke laat my dink aan jag, soos Deep Heat my aan rugby laat terugverlang.
Re: Geweer olie
Posted: Mon Nov 01, 2021 11:31 am
by tripodmvr
Hierdie is soos motor olie keuses. Castrol, Caltex, Engen, Total ens. In vandag se kompeterende mark is daar min swak olies.
Youngs 303 olie maak die jag instinkte wakker in menige oudstryder.
Re: Geweer olie
Posted: Mon Nov 01, 2021 12:00 pm
by Lategan1
Vir diegene wie nie meer lekker onthou nie...
A20FA7C1-1238-4679-8397-B2FC518F816A.jpeg
Beste.
Re: Geweer olie
Posted: Mon Nov 01, 2021 6:02 pm
by Ratel
Het n toets gekyk waar ongeveer 20 bekende fabrikate getoets was. Hornady one shot HD extreme was tweede. Die toets was vir corrosion, friction en hoe lank dit bly op die metaal. Het van dit gekoop maar dis amper R300 n blik. Ek moet se dit laat geen olie laag wat stof laat pak nie. Hulle reken dit word veral in automatiese wapens gebruik.
Re: Geweer olie
Posted: Mon Nov 01, 2021 7:00 pm
by JohanvB
Dankie julle