Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Fri Oct 29, 2021 8:28 pm
by Richard Palthe
Naand almal
Ek het ‘n wyle terug aangesluit maar nog nie myself voorgestel nie.
My naam is Richard. Pas verhuis na Mpumalanga toe.
Ek jag en skiet graag by geleentheid en herlaai vir my .308 en 9mm.
Groete

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Oct 29, 2021 9:05 pm
by tripodmvr
Welkom hier by ons. Kuier gerus saam en neem deel aan ons gesprekke.

Re: Nuwe lid

Posted: Sat Oct 30, 2021 6:55 am
by Lapua
Welkom Rischard

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Nov 02, 2021 7:37 pm
by KaKaTo
Welkom