Geleentheid gesoek- Warden na Pta
Posted: Fri Oct 22, 2021 10:09 am
Goeie môre
Ek het n pakkie in Warden wat ek nie graag met n courier wil stuur nie.
Is daar enigiemand wat dalk van daai kant af Pretoria toe kom wn nie sal omgee om dit saam te dra nie?
Sal dit baie waardeer dankie