Page 1 of 1
Wildebees???????
Posted: Sat Oct 16, 2021 5:03 pm
by tripodmvr
Re: Wildebees???????
Posted: Mon Oct 18, 2021 1:03 pm
by J le Roux
Driepoot, was jy bietjie verveeld Saterdag middag?
Re: Wildebees???????
Posted: Mon Oct 18, 2021 1:39 pm
by Lategan1
Ek dink hy was eerder lekker onder die prop, dan klink musiek net soeter! Wildebees
Beste.
Re: Wildebees???????
Posted: Tue Oct 19, 2021 4:23 pm
by tripodmvr
Bietjie kras om te verklaar dat ek gesuip was

?????
Het dit interessant gevind dat daar so lank gelede al 'n lied oor die swartwildebees opgeneem is. Min mense oorsee weet wat 'n gnu is.
Re: Wildebees???????
Posted: Tue Oct 19, 2021 4:32 pm
by Lategan1
Ek het dit nogals nugter geniet, onse gnu.
Beste.
Re: Wildebees???????
Posted: Tue Oct 19, 2021 4:42 pm
by Geno
tripodmvr wrote: Tue Oct 19, 2021 4:23 pm
Bietjie kras om te verklaar dat ek gesuip was

?????
Het dit interessant gevind dat daar so lank gelede al 'n lied oor die swartwildebees opgeneem is. Min mense oorsee weet wat 'n gnu is.
Konteks saam die random youtube link sou darm nugterheid bewys het.
Die term Gnu kan na enige wildebees spesie verwys.
Common gnu = Blouwildebees spesies (Blou, witbaard, niassa ens. wat 5 subspesies het) en White tailed gnu = swartwildebees
Tjorts.
