Vraag: Naslaan van onderwerpe via ou boekmerke

Post Reply
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Vraag: Naslaan van onderwerpe via ou boekmerke

Post by win270 »

Naand manne en dames,

Verskoon maar my onkunde . . . ek het klompie ou boekmerke in Jaracal van etlike jare gelede en wou nou iets naslaan. By elk van hulle kry ek die boodskap:

No posts exist inside this topic for the selected time frame.

Is daar nog 'n manier om weer die inligting (posts) op te roep of is hulle nou reeds "begrawe"?
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Vraag: Naslaan van onderwerpe via ou boekmerke

Post by win270 »

Bump
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Vraag: Naslaan van onderwerpe via ou boekmerke

Post by tripodmvr »

As dit items is wat verkoop is kan dit in die argief wees?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Vraag: Naslaan van onderwerpe via ou boekmerke

Post by win270 »

Nee, dit is "topics" wat ek geboekmerk het omdat ek in die toekoms dit weer by tye wil lees. Daar was nie transaksies / advertensies by betrokke nie.
Post Reply