Page 1 of 1
Eksperimente op 400 tree - SK ammunisie
Posted: Tue Oct 05, 2021 3:22 pm
by tripodmvr
Re: Eksperimente op 400 tree - SK ammunisie
Posted: Tue Oct 05, 2021 10:54 pm
by Ammion
Hulle het die loop lengte verkeerd op altwee gewere in die video. Anschutz kom met 20” loop (nie 18”) en Bergara kom met 18” loop uit (nie 16”).
Re: Eksperimente op 400 tree - SK ammunisie
Posted: Sun Oct 10, 2021 6:22 am
by tripodmvr
'n Toetslopie met die Anschutz 1710. Hier word die looplengte as 20 duim genoem.
[youtube]
https://youtu.be/yOngrtj8SgM[/youtube]