Page 1 of 1

Gemsbok en Blesbok Boogjag Videos

Posted: Thu Sep 30, 2021 8:09 am
by Geno
Ek was gelukkig genoeg om verledeweek 'n baie mooi gemsbokbul te skiet met die boog en my vrou het 'n blesbok ram geskiet.
Ons was in die Noordkaap vir 'n pelle kuiernaweek en kon darm paar sessies in die kuilings spandeer.
Ek het my Mathews Halon6 gebruik en Lila het haar Bowtech Eva Shockey boog gebruik.

Hier is die videos:

https://youtu.be/o-fkH0B2Qs0

https://youtu.be/C1s0XU0wKfk

Image

Image

Re: Gemsbok Boogjag Video

Posted: Thu Sep 30, 2021 8:11 am
by win270
Netjies gedoen! Baie geluk julle!

Re: Gemsbok en Blesbok Boogjag Videos

Posted: Thu Sep 30, 2021 8:58 am
by 6.5/284Norma
Eish! Mooi julle!

Re: Gemsbok en Blesbok Boogjag Videos

Posted: Thu Sep 30, 2021 11:26 am
by Frederik
Mooi twee raakskotte maar dink jou vrou het vir jou gewys dat sy dit better kan doen. Geluk julle. :laugh:

Re: Gemsbok en Blesbok Boogjag Videos

Posted: Thu Sep 30, 2021 2:02 pm
by Dawie Malan
Baie mooi! Geluk julle.

Re: Gemsbok en Blesbok Boogjag Videos

Posted: Thu Sep 30, 2021 4:44 pm
by tripodmvr
Geno, het jou vrou in Oz gejag?

Re: Gemsbok en Blesbok Boogjag Videos

Posted: Thu Sep 30, 2021 7:59 pm
by Gideon S
Baie nice julle, dankie vir die deel Geno

Re: Gemsbok en Blesbok Boogjag Videos

Posted: Sat Oct 02, 2021 5:49 am
by Lapua
Baie geluk aan altwee van julle. Ek self hou baie van sulke skewe horing diere. Hulle word almal opgetop en kry n plekkie in my kuier kamer.

Re: Gemsbok en Blesbok Boogjag Videos

Posted: Sat Oct 02, 2021 7:57 pm
by Eduard Venter
Baie mooi bokke!

Sent from my Nokia C2 using Tapatalk


Re: Gemsbok en Blesbok Boogjag Videos

Posted: Sun Oct 03, 2021 10:32 am
by Geno
Dankie manne!
Vleis behoort darm netnet te hou tot volgende seisoen. As nie, tik ons maar weer 'n bok