Page 1 of 1

HERLAAI DATA VIR N 25.06

Posted: Sun Sep 26, 2021 5:50 pm
by Darryl6.5
WIL GRAAG N LADING VIR 25.06 HE KAN IEMAND HELP GEBRUIK N 100GR SIERRA B/TAIL MATCH WIL N SPOED VAN 3300 VT/ SEK SKIET IEMAND MET N LADING MET DIE REGTE KRUIT ASB. WIL NIE S365 GEBRUIK NIE IMR 4350 WERK OOK NIE IMR 4451 KRY NIE SPOED NIE DANKIE DARRYL

Re: HERLAAI DATA VIR N 25.06

Posted: Sun Sep 26, 2021 6:05 pm
by tripodmvr
Looplengte van geweer?

Re: HERLAAI DATA VIR N 25.06

Posted: Wed Sep 29, 2021 8:52 am
by Philip Marais
Tripod, Darryl se 25-06 se looplengte is 26".
Lyk my hy is bietjies te besig met kattekwaad, dit is waarom hy nie antwoord nie. ;D

Re: HERLAAI DATA VIR N 25.06

Posted: Wed Sep 29, 2021 9:33 am
by tripodmvr
Reloader 16 of 17 en Norma URP lyk na goeie kandidate wat selfs 3400vps kan bereik. Drukvlakke in die orde van 62K psi

As jy 3300vps wil bereik is Norma MRP ideaal met goeie dopvulling en laer druk van 54K psi.