Page 1 of 1

Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders

Posted: Wed Sep 22, 2021 2:48 pm
by tripodmvr

Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders

Posted: Wed Sep 22, 2021 3:37 pm
by RUPERT
Dit is nie reg nie. Sal hom so agtersy voertuig sleep

Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders

Posted: Wed Sep 22, 2021 3:43 pm
by PWV
Kilo alfa kilo!!!

Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders

Posted: Wed Sep 22, 2021 7:41 pm
by LouisR
Stem daai is onnodig, en gaan vleis mors ook, vel gaan mos nie lank deurskuur en dan vleis op pad

Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders

Posted: Wed Sep 22, 2021 10:15 pm
by PWV
die Aussies doen dit met Bokke!! >:D

Die All Blacks gaan dit ook doen!!

Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders

Posted: Thu Sep 23, 2021 6:01 am
by tripodmvr
Julle moet onthou dat die meeste bokke wat in Oz geskiet word, verniet afgehaal word. Die gebruik is om slegs die boude en fillette te vat en die res vir varke te los. Ons Bybelse opvoeding leer ons om respek te hê vir die skepping en sy lewende wesens en dit is gewoonlik gevestig in die konstitusie van die meeste jagorganisasies.

Ek was al wel op 'n jagplaas waar die opdoen van breuke vermy word deur die oplaai van die wild agter op 'n bakkie te vervang met 'n stuk vervoerband waarop die karkas gerol word. Dit word daarop vasgebind en huis toe gesleep. Nou nie die beste manier om 'n trofee te vervoer nie, synde die vel vol stof is.

Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders

Posted: Thu Sep 23, 2021 6:51 am
by joe rocket
tripodmvr wrote: Wed Sep 22, 2021 2:48 pm https://i.imgur.com/pOSY5Rn.mp4

Dit is Tau wat daar ry.

Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders

Posted: Thu Sep 23, 2021 7:30 am
by HeinM
Bandiete. Tipies

Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders

Posted: Thu Sep 23, 2021 9:55 am
by tripodmvr
Dalk het ek hier 'n groot oeps. Vlakvark het my daar uit Oz gekontak en hier is sy verduideliking.

"Ek dink daai bok is raak gery ,dit lyk of hy al bietjie op geblaas is ook .Dis dalk naby sy huis en hy sleep hom huis toe vir honde kos."

Hy is heelwaarskynlik reg. Baie van die varke wat geskiet word, gaan vrieskas toe om vir die honde kos te gee.

Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders

Posted: Thu Sep 23, 2021 11:15 am
by PWV
Skakel Saterdag om 09:00 in op TV-kanaal 211 dan sien julle die Nieu-Seelanders (All Blacks) gaan dit met die Bokke ook doen.

Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders

Posted: Thu Sep 23, 2021 11:30 am
by Lategan1
tripodmvr wrote: Thu Sep 23, 2021 9:55 am Dalk het ek hier 'n groot oeps. Vlakvark het my daar uit Oz gekontak en hier is sy verduideliking.

"Ek dink daai bok is raak gery ,dit lyk of hy al bietjie op geblaas is ook .Dis dalk naby sy huis en hy sleep hom huis toe vir honde kos."

Hy is heelwaarskynlik reg. Baie van die varke wat geskiet word, gaan vrieskas toe om vir die honde kos te gee.
Ongeag, ek hou van hulle ingesteldheid! Hulle fokus op goed wat werklik saakmaak! Kyk hoe goed doen hulle in Olimpiese spele. Spanje min of meer so groot soos RSA, sien hulle prestasies. Ook baie armes, maar ‘n vasberade willewragtige voluit lewe-en-laat lewe benadering. Laat mens wonder. ???

Beste.

Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders

Posted: Thu Sep 23, 2021 11:34 am
by Capt. Yoda
Lategan1 wrote: Thu Sep 23, 2021 11:30 am

Lategan, praat jy nou van Aus of Spanje? Wie in die video kom van Spanje af?

Net so terloop, SA is amper 3 keer so groot soos Spanje

Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders

Posted: Thu Sep 23, 2021 12:15 pm
by Methos
Hoekom vat die Aussies nie hulle girlfriends krieket toe nie?

Want hulle spring oor die draad en begin die gras vreet...

Wat is die Aussie defeniesie van 'n playstation?

'n Skaap onder 'n boom vasgemaak.

Hoe beoefen Aussies veilige seks?

Hulle spraypaint 'n X op die rug van die skape wat skop.

Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders

Posted: Thu Sep 23, 2021 2:26 pm
by Dawie Malan
Hoe weet jy 'n Nieu-Seelander het matriek?

Daar is baie min spelfoute in sy tatoos.

Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders

Posted: Thu Sep 23, 2021 3:28 pm
by Lategan1
Capt. Oblivious wrote: Thu Sep 23, 2021 11:34 am
Lategan1 wrote: Thu Sep 23, 2021 11:30 am
tripodmvr wrote: Thu Sep 23, 2021 9:55 am Dalk het ek hier 'n groot oeps. Vlakvark het my daar uit Oz gekontak en hier is sy verduideliking.

"Ek dink daai bok is raak gery ,dit lyk of hy al bietjie op geblaas is ook .Dis dalk naby sy huis en hy sleep hom huis toe vir honde kos."

Hy is heelwaarskynlik reg. Baie van die varke wat geskiet word, gaan vrieskas toe om vir die honde kos te gee.
Ongeag, ek hou van hulle ingesteldheid! Hulle fokus op goed wat werklik saakmaak! Kyk hoe goed doen hulle in Olimpiese spele. Spanje min of meer so groot soos RSA, sien hulle prestasies. Ook baie armes, maar ‘n vasberade willewragtige voluit lewe-en-laat lewe benadering. Laat mens wonder. ???

Beste.

Lategan, praat jy nou van Aus of Spanje? Wie in die video kom van Spanje af?

Net so terloop, SA is amper 3 keer so groot soos Spanje
Praat van beide, Spanjaarde ook so ingesteldheid. Spanje bevolking +_ gelyk aan ons. Lees maar net my strekking, die duiwel is in die detail!

Groot = bevolking, skuus.

Beste.