Beste kruit vir 270 en 130gr koeëls
Posted: Sat Sep 18, 2021 9:26 pm
Hallo almal
Ek begin so stadig aan komponente bymekaar maak vir die nuwe .270 wat oppad is.
Ek het hier en daar al met n paar manne gesels oor wat die beste kruit vir die geweer sal wees en ek het baie voorstelle en aanbevelings gekry, maar ongelukkig praat die winkelrakke harder as al die beste raad.
Die geweer het n 22 duim loop, wat seker nie ideaal is nie, maar die prys was reg, so dit is wat dit is. Dit maak dit egter moeiliker om goeie spoed, op n teoretiese node te kry.
Die hoop is om Nosler se 130gr Ballistic Tips te skiet teen meer as 2950fps.
Volgens QL is daar min kruite wat my daar gaan kry.
Ek wil asb hoor wie het al enige van die volgende gebruik en wat was die resultate asb.
Die is die enigste drymiddels waarna ek gwkyk het, waarmee ek teoreties Node 4 sal kan haal sonder dat die druk in die rooi in gaan
Alliant Reloder 17
Alliant Reloder 19
Alliant Reloder 22
Alliant Reloder 25 ( Lyk op papier baie belowend itv spoed, maar brand% is net 96%)
Norma MRP
VV N560
Daar is heelwat ander, waarmee ek wel Node 5 sal kan haal, maar hulle is meestal net net bo of onder 2900fps.
Ek hoor graag van julle!