Nuwe Lid
Posted: Thu Sep 16, 2021 12:45 pm
Goeie dag,
My naam is Christiaan ek lees nou al n rukkie al die dinge op die forum en net gedink ek stel myself ook voor.
Dankie,