Page 1 of 1

Randslag/Rimfire afdeling

Posted: Tue Sep 14, 2021 8:38 am
by jaracal
Hier is die forum op versoek vir 'n Randslag/Rimfire afdeling.
Geniet dit en laat weet, wie, wat en waar.
Heinrich

Re: Randslag/Rimfire afdeling

Posted: Tue Sep 14, 2021 1:49 pm
by Gawie(13mm)
Dankie baie.
Ons skuld jou 'n snoek en 'n bottel OBS!

Re: Randslag/Rimfire afdeling

Posted: Tue Sep 14, 2021 3:11 pm
by Ammion
Baie dankie.

Re: Randslag/Rimfire afdeling

Posted: Tue Sep 14, 2021 4:45 pm
by jaracal
Gawie(13mm) wrote: Tue Sep 14, 2021 1:49 pm Dankie baie.
Ons skuld jou 'n snoek en 'n bottel OBS!
Sal dit kom haal sodra ek 'n kans het. Klink baie lekker.
;D

Re: Randslag/Rimfire afdeling

Posted: Tue Sep 14, 2021 6:37 pm
by Francoisv
My eerste bydrae hier sal wees 'n skakel na' n Artikel geskryf deur Geoffrey Kolbe mbt positive compensation. Barrel tuning. Ek glo dit het op ander kalibers toepassing ook.

http://www.geoffrey-kolbe.com/articles/ ... barrel.htm

Re: Randslag/Rimfire afdeling

Posted: Fri Nov 26, 2021 11:02 am
by Francoisv
Anschutz op 50m. Barrel tuner verstelling om naastenby dieselfde groepe te kry met Eley TENEX en Lapua Centre-X. Die geweer wil saggies vasgehou word.

Bietjie winderig gewees, 100m sal moet wag tot volgende keer. Glad nie olimpiese standaard, bly darem lekker. Image

Sent from my CPH2145 using Tapatalk




Re: Randslag/Rimfire afdeling

Posted: Fri Nov 26, 2021 1:37 pm
by Bigfoot
Following with great interest Francois. ;)

Re: Randslag/Rimfire afdeling

Posted: Fri Nov 26, 2021 4:53 pm
by Ammion
Francoisv wrote: Fri Nov 26, 2021 11:02 am Anschutz op 50m. Barrel tuner verstelling om naastenby dieselfde groepe te kry met Eley TENEX en Lapua Centre-X. Die geweer wil saggies vasgehou word.

Bietjie winderig gewees, 100m sal moet wag tot volgende keer. Glad nie olimpiese standaard, bly darem lekker. Image

Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Sal interessant wees wat jy besluit om te skiet. Het al gewonder op watter afstand om ammunusie (ook verskillende lot nr) te toets en oor hoeveel skote / groepe.
Op hierdie stadium dink ek om 5 agter eenvolgende 5 skoot groepe op 100m te skiet en dan te kyk na gemiddelde groep grootte van die 5 groepe. Dan moet 'n man nog besluit of jy dubbel gaan betaal vir ammo wat 5% kleiner groepe skiet.

Re: Randslag/Rimfire afdeling

Posted: Fri Nov 26, 2021 6:07 pm
by Gawie(13mm)
Daai tenex lyk na die regte twak vir daai pyp.😅

Wat bedoel jy met "saggies vashou"?

Re: Randslag/Rimfire afdeling

Posted: Fri Nov 26, 2021 6:26 pm
by Francoisv
Gawie(13mm) wrote:Daai tenex lyk na die regte twak vir daai pyp.Image

Wat bedoel jy met "saggies vashou"?
Amper free recoil skiet Gawie, minimum wang en skouer druk, sag met snellerhand. Groepe het gou oopgemaak as die skut nie sy kant bring.

Die foto hieronder is dieselfde ammo op ander barrel tuner setting. Dit was op 2e rotasie vanaf zero. Klein groepe het op 4e rotasie gekom


Image

Sent from my CPH2145 using Tapatalk



Re: Randslag/Rimfire afdeling

Posted: Mon Nov 29, 2021 4:37 pm
by Francoisv
Anschutz single shot deur legally armed Stellenbosch geadverteer.

https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 62649.html

Sent from my CPH2145 using Tapatalk