Page 1 of 1

SuperTrickler

Posted: Fri Sep 10, 2021 10:59 am
by ruaanb
Ek volg die ontwikkeling van die produk nou al vir n jaar omtrent op Facebook.

Dit is regtig n ongelooflike stukkie gereedskap. Al nadeel is dit werk net met n A&D fx skaal.

Vandag het hulle aangekondig dat Area419 die produk gaan vervaardig en versprei onder lisensie.

https://www.area419.com/product/the-supertrickler/

Prys is wel effe stewig.

Re: SuperTrickler

Posted: Fri Sep 10, 2021 11:27 am
by Capt. Yoda
Daai lyk smart, hoe meer mense daai tiepe produkte begin vervaardig hoe meer sal die prys af kom as daar meer kompetiesie is