Vermy om op die vloer te mors tydens skoonmaak!
Posted: Fri Dec 18, 2009 10:10 am
As jy loopdikte dit toelaat gebruik 'n lee 2l plastiek bottel en druk dit oor die loop. Jy kan ook voor die tyd 'n stuk uit die bottel sny om lappies en goed van die jags af te haal.
Werk nogal goed en jy hoef nie na die tyd die vloer skoon te maak nie en jy goois sommer die bottel met al die gemors ook op een slag weg.
Groete
Hein
Werk nogal goed en jy hoef nie na die tyd die vloer skoon te maak nie en jy goois sommer die bottel met al die gemors ook op een slag weg.
Groete
Hein