Ringe
Posted: Wed Sep 01, 2021 6:03 am
Dagsê manne,
Ek is opsoek na n paar van daai tiepe ringe wat jy kan stel om in die middel van jou geweer se rail te kan wees. Daai wat van beide kante vasmaak op die rail. Laat weet my asseblief as iemand dalk weet waar ek n stel 30mm ringe kan koop wat nie die bank gaan breek nie of dalk n stel het wat rondlê.
Dankie,
Lapua