Page 1 of 1
Driepoot
Posted: Thu Aug 26, 2021 12:46 pm
by PWV
Landmeter.jpg
Die landmeter beoefen sy stokperdjie!!
Re: Driepoot
Posted: Thu Aug 26, 2021 5:57 pm
by tripodmvr
Vandag my werk gedoen op 'n wildsplaas hier naby my. In die berg rondgeklouter en penne geslaan vir omheiningsdoeleindes.
Nie een van daardie glibberige reptiele gesien nie.
Re: Driepoot
Posted: Fri Aug 27, 2021 7:20 am
by ruaanb
Dalk nog te koud vir hulle.