Page 1 of 1
Boog - of nie?
Posted: Sat Aug 21, 2021 12:46 pm
by tripodmvr
Re: Boog - of nie?
Posted: Sat Aug 21, 2021 4:07 pm
by Zuku
Nie n boog nie, net nog n "fancy" kettie wat n pyl skiet.
Re: Boog - of nie?
Posted: Mon Aug 23, 2021 6:28 am
by Frederik
Net 'n fancy kettie wat pyle skiet sonder flecthings so sal na nie baie stabiel wees na kort afstand nie en geen beheer van hoe ver jy terug trek om dieselfde energie te verkry nie. Maar vir sy doel en kort afstande wat hy sy vis kiet sal hy loop soos stroop tot almal so kettie het en daar nie vis oor is nie.