Page 1 of 1

Gesoek: Norma MRP

Posted: Tue Aug 17, 2021 5:26 pm
by Leon Crous
Hello manne,
Weet iemand waar ek Norma MRP in die hande kan kry?
Groete,
Leon.

Re: Gesoek: Norma MRP

Posted: Tue Aug 17, 2021 6:09 pm
by tripodmvr
Ek sien selfs SO se voorraad is op.

Re: Gesoek: Norma MRP

Posted: Wed Aug 18, 2021 10:48 am
by joe rocket
Ek het die laaste paar blikke gekoop

Re: Gesoek: Norma MRP

Posted: Wed Aug 18, 2021 11:03 am
by Lategan1
Alternatief, oorweeg Rel22.

Weet nou nog nie waar Joe daai laaste blikke gaan uitgrawe het nie? :police:

Beste.

Re: Gesoek: Norma MRP

Posted: Wed Aug 18, 2021 11:30 am
by joe rocket
Reloader 26 sal ook mooi werk.

Re: Gesoek: Norma MRP

Posted: Wed Aug 18, 2021 12:03 pm
by Kallie Fernhout
Ek was verkeerd. Onverskoning.
Groete

Re: Gesoek: Norma MRP

Posted: Wed Aug 18, 2021 12:12 pm
by Lategan1
WA.

Beste.