25 Creed, 135 Berger Hybrid met H4350 en N555
Posted: Fri Aug 13, 2021 8:53 pm
[youtube]https://youtu.be/IbWtBJGqV5o[/youtube]
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://jaracal.com/
Ek weet nie if jy daardie large primer so hard gaan kan ry soos die Lapua SRP brass nie? Ballisties is daar beter keuses as die Creedmoor(s) in die onderskeie kalibers maar met die vereistes waaronder die Creedmoor(s) ontwerp is kry hulle nogal baie reg?Pappabeer wrote: Sat Aug 14, 2021 3:42 am So n 106 jaar later het die Creedmoor brigade weer n .250 Savage ontwerp. Om presies te wees kon die .250 Savage AI net so wel in 1930 as die eerste Creedmoor bestempel word… niks nuuts onder die son nie.
Ekt met 365 n 105gr VLD teen 3350fps in my SLR met Lapua large primer doppe geskiet vir jag. Daai 50 doppe het baie bokke geskiet en hulle staan nou nog reg in my kas. Oom 3Poot moenie daai een in QL sit nieSmith223 wrote: Sat Aug 14, 2021 7:47 amEk weet nie if jy daardie large primer so hard gaan kan ry soos die Lapua SRP brass nie? Ballisties is daar beter keuses as die Creedmoor(s) in die onderskeie kalibers maar met die vereistes waaronder die Creedmoor(s) ontwerp is kry hulle nogal baie reg?Pappabeer wrote: Sat Aug 14, 2021 3:42 am So n 106 jaar later het die Creedmoor brigade weer n .250 Savage ontwerp. Om presies te wees kon die .250 Savage AI net so wel in 1930 as die eerste Creedmoor bestempel word… niks nuuts onder die son nie.