Page 1 of 1

anschutz model 1530-1534 .222 Rem Wie skiet een?

Posted: Thu Aug 12, 2021 4:50 pm
by Nico Harris
anschutz model 1530-1534 .222 Rem
Hi manne.

Ek het bietjie meer info oor die geweertjie nodig. Wie van julle skiet een?
Watse twist is hy?
Watse koeƫls like hy?
Enige ander info.

Groete

Re: anschutz model 1530-1534 .222 Rem Wie skiet een?

Posted: Thu Aug 12, 2021 7:39 pm
by Frikkie Coetzee
Nico. My broer het een. Oorspronklike loop was 1-14 twist. Hy het altyd Sierra 50gr ( dalk 55gr nie meer seker nie ) geskiet. Ons het altyd S321 gebruik.

Re: anschutz model 1530-1534 .222 Rem Wie skiet een?

Posted: Thu Aug 12, 2021 7:59 pm
by Nico Harris
Dankie Frik. Ek praat met jou op die privaat kanaal.