Page 1 of 1

Met Wat ???

Posted: Mon Jan 16, 2012 7:03 pm
by Arno Pienaar
Ek wil net by julle manne hoor met wat laat val julle die jakkals deesdae.          Pienaar

Re: Met Wat ???

Posted: Mon Jan 16, 2012 7:19 pm
by Geno
Arno,
Go-to klanke nou vir my is VlekD, klein hasies, baklei1, baklei4, kleinjak distres, en black back jackal.

Groete,
Eugene

Re: Met Wat ???

Posted: Mon Jan 16, 2012 7:29 pm
by Gerhard
Pienaar wrote: Ek wil net by julle manne hoor met wat laat val julle die jakkals deesdae.          Pienaar
Ek gebruik sommer die 222 Rem...

Maar Geno se keuse van klanke werk nogal goed.

Re: Met Wat ???

Posted: Mon Jan 16, 2012 7:56 pm
by Arno Pienaar
Baie Dankie.                Ja nee geno jy gooi hulle so lekker om jy laat lyk dit maklik maar dit is n tawwe ding.                        Pienaar

Re: Met Wat ???

Posted: Mon Jan 16, 2012 8:26 pm
by marno
Daai klanke wat Geno noem het ek en Willie hulle ook mee omgedop!