Page 1 of 1
Harris Bipod vasdraai skroef
Posted: Tue Aug 10, 2021 6:08 pm
by JohanvB
Dagsê
My Harris Bipod se vasdraai skroef het uitgeval, los gelê in krat, en met skud, ja los gekom..
Waar kan ek so skroef koop?
Dankie
Re: Harris Bipod vasdraai skroef
Posted: Tue Aug 10, 2021 10:28 pm
by Andre308
Soek jy die skroef wat die bipod aan die geweer vas trek (swivel mount)?
Re: Harris Bipod vasdraai skroef
Posted: Wed Aug 11, 2021 6:43 am
by JohanvB
Net hom Andre
Re: Harris Bipod vasdraai skroef
Posted: Wed Aug 11, 2021 4:45 pm
by JohanvB
Dankie, gekry by Guns&Bows
Re: Harris Bipod vasdraai skroef
Posted: Thu Aug 12, 2021 3:39 pm
by Andre308
JohanvB wrote: Wed Aug 11, 2021 4:45 pm
Dankie, gekry by Guns&Bows
Ek wou jou stuur net langs Guns&Bows toe. Het daar by engineering plek destyds van hulle gekry.
Groete
Andre