Page 1 of 2
My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Wed Aug 04, 2021 4:13 pm
by Mellies
Manne ek het so ruk gelede gevra wat die perfekte bergjag combo is volgens julle.
Sven, my sêwin-em-em-ou-yt is klaar en by die huis.
Hy gaan hoofsaaklik 150gr bone kry om te spoeg. BTs en Partitions. RL17 sal die stootwerk doen @ 2770voete.
Sven het begin as n Remington 700 sps met $2.50 kolf en 24” dunloop.
Loop is verkort na 22”.
Dunloop is gewrap met cf.
Kolf is n HS copy met palm swell.
Timney 510 op 2lb.
Warne rail en Mountain Tech 30mm Low ringe.
Afgerond met n Leupold vx5-hd 2-10x42 CDS-ZL met n fire dot duplex kruis.
Werk is deur Armtec gedoen!
Die roertjie is netso oor die 4kg sonder ammo in sy pens.
So paar kiekies volg.
Met n vleisie...
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Wed Aug 04, 2021 4:30 pm
by Philip J
Appels!
Nou daai is STOUT!
Geluk Mellies
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Wed Aug 04, 2021 4:48 pm
by Schalk van Wyk
Baie mooi. Hie het julle die kroon gedoen? Gethreat met duk endcap?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Wed Aug 04, 2021 5:01 pm
by HeinSavage
Baie mooi roer Mellies! Watter berg gaan eerste geklim word?
My "sêwin-em-em-ou-yt" is nou so maand by die huis en hy spoeg mooi! Regtig spyt ek het so laat in die lewe van die kaliber uitgevind!
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Wed Aug 04, 2021 5:02 pm
by savage(P Coetzer)
Mellies daai is nou bitter windgat!!
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Wed Aug 04, 2021 5:06 pm
by hierswolf
Baie smart!
Dis die eerste keer wat ek die carbon fiber wrap sien. Ek weet wat ek vanaand op YouTube gaan doen…
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Wed Aug 04, 2021 5:32 pm
by Kaalvoetthysie
Blikkies daai is mooi, en dan nog n lekker kaliber ook. Baie geluk! Geniet hom!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Wed Aug 04, 2021 6:25 pm
by Willem Grobler
Well done Mellies dit lyk nou regtig na besigheid! Ek wed jou daai roer gaan meer as net n bergjagpakkie raak…
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Wed Aug 04, 2021 6:36 pm
by LoopSoosStroop
Dis vrek oulik, mooi man
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Wed Aug 04, 2021 7:03 pm
by Supacow
Lekker M
Mag daai amper Cheetah baie vleisies huistoe bring!
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Wed Aug 04, 2021 7:39 pm
by Geno
My swak hart! Dis n bitter netjiese roer Mellies! Geniet hom!
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Thu Aug 05, 2021 5:29 am
by Frederik
Baie netjies
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Thu Aug 05, 2021 7:12 am
by Ranger
Please post more detailed photos of the barrel especially the muzzle end and breach end. I would like to see the workmanship. What profile did this barrel start out as and what the the diameter at the muzzle end now? Costs?
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Thu Aug 05, 2021 7:32 am
by Gian_dP
Geluk Mellies! Daai geweer van jou het baie smart uitgekom!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Thu Aug 05, 2021 7:33 am
by Lategan1
Baie mooi Mellies!
Nou vir die deel van resultate.
Vertel ook hoe hy voel met en sonder klankdemper op skouer asb.
Beste.
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Thu Aug 05, 2021 7:38 am
by heywillie
Baie netjies, my hart trek ook vreeslik na daai kaliber.
Geniet hom !
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Thu Aug 05, 2021 8:04 am
by Arnold
Baie mooi! Ek hoop hy skiet net so mooi!
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Thu Aug 05, 2021 8:53 am
by Lourens Potgieter
Wraggies baie mooi. Hoop hy skiet soos hy lyk.
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Thu Aug 05, 2021 9:26 am
by Guillaume
Nou dit is baie netjies! Geniet hom!
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Thu Aug 05, 2021 9:42 am
by Basjan123
Wat is die rede om die loop te wrap met Carbon Fibre? Moet se die roer lyk bitter mooi!!
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Thu Aug 05, 2021 11:17 am
by joe rocket
Jissie geluk Mellies as daai roer nou n aster was het ek haar gaan wys hoe lyk die hemel.
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Thu Aug 05, 2021 12:27 pm
by Toyrsi
Baie geluk.
Voorwaar n pragstuk
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Thu Aug 05, 2021 3:00 pm
by OosKaapJagter
Ek sien Armtec is so trots op hulle werk dat hulle self ook foto's op hulle vleisboek blad gesit het. Daar is dus nog foto's vir die wat dit wil sien.
Die afgelope paar dae het ek 'n Musgrave RSA (omskepte plankgeweer) in die berge rondgedra en beny jou met daardie pakkie. My jag was lekker maar die lyfseer word nog verwerk.
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Thu Aug 05, 2021 3:09 pm
by Blitzzz
Nou begeer ek alweer
Dis iets om op trots te wees. Geniet hom.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: My bergjagpakkie is gereed...
Posted: Thu Aug 05, 2021 4:54 pm
by Mellies
Kêrels ek waardeer elkeen se mooi wense en boodskappe regtig baie.
Vir die wat dalk nog vrae het en wie ek nog nie geantwoord het nie gooi maar n WA asb.
Nulagtwe-766-tien44
Dankie.
Met n vleisie...