Page 1 of 62
Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 11:47 am
by Gerhard
My pa is laas week gediagnoseer met maag kanker.
Hy het my nou net gebel nadat hulle van die dokter af gekom het en die laaste toetse se resultate gekry het.
Dit lyk genadiglik asof die kanker in n vroee staduim ontdek is en dit nie na sy ander organe soos sy lewer verspry het nie.
Maar hy word more op geneem in Unitas en word more middag 17:00 geopereer.
Sy hele maag gaan verwyder word.
Daarna sal die dokters besluit of hy chemo moet kry ook.
Ek vra om hom en die familie asb in julle gebede te hou.
Dit is n moeilike tyd wat voorle vir ons.
Veral met die dood van my sussie laas Feb agv kanker nog vars in die geheue...
Gerhard
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 11:49 am
by marno
Gerhard ons bid vir julle ou maat!! Baie sterkte!!
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 11:50 am
by DWB
Hallo Mater,
Ons pleit Jesus se bloed oor jou, jou pa en die res van jou familie.
Mag hy 'n wonderwerk in hierdie tyd doen.
Ons is hier vir jou.
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 11:55 am
by henried
Sterkte.
Ons maak so.
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 12:01 pm
by VdWalt
Sterkte - ons bid vir julle.
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 12:17 pm
by BRNO (Pierre)
Gerhard, baie sterkte vir julle familie. Die tyd wat voorle gaan verseker nie maklik wees nie, maar met gebede, en genade van bo is ek seker julle sal saam net sterker aan die ander kant uitkom.
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 12:59 pm
by vernon
Sterkte ons bid vir jou Pa en jou Familie.
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 1:09 pm
by boeta
Gerhard
Sterkte vi julle as gesin en hoop alles loop goed af,sal vi julle in ons gebede hou.
Boeta
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 1:31 pm
by Dawie D
Gerhard
Sterkte vir julle,dit gaan nie maklik wees nie en ons dink aan julle.
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 1:36 pm
by Frikkiedbr
Baie Sterkt Gerhard,
Ons sal saam jou bid dat alles mooi uit sal draai en dat God julle sal help in die tyd.
Dis nooit maklik nie, maar glo Dat die Here julle sal dra en julle baie krag sal gee.
Seen groete
Frikkie
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 1:38 pm
by FrancoisN
Gerhard
Sterkte en ons bid vir julle.
Katvis
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 1:52 pm
by Dirkie
Baie sterkte Gerhard.
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 1:53 pm
by SV MAD (Henk)
Sterkte mater, ek bid vi julle in die moeilike tyd
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 1:57 pm
by baboonstalker
Sterkte Gerhard, ons bid vir jou pa en julle gesin.
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 1:58 pm
by Sniper66
Sterkte vir julle,mag ons liewe Vader sy hand oor julle familie hou.
Stefan
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 2:11 pm
by Freek
Gerhard,
Baie sterkte vir julle.
Groete
FreekĀ
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 2:26 pm
by Geno
Sterkte mater.
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 2:29 pm
by DawieKotze
Baie sterkte aan julle familie!! Julle is in ons gebede!
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 2:39 pm
by James Wilson
ai ou Gerhard, ek is onlangs deur hierdie selfde storie met my ma, dit is gewis nie maklik nie. tog as jy jou kom kry dan besef jy jy kry krag om die saak te hanteer.
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 3:23 pm
by PJS
Sjoe Gerhard dit kan nie maklik wees om sulke nuus te kry nie.
Ek bid dat die Heilige Gees julle krag sal gee om die moeilike nuus te verwerk en ook vas te staan in die geloof.
Groete,
PJ
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 3:32 pm
by herley
Alle sterkte Gerhard
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 3:34 pm
by Beer (Christo)
Sterkte Gerhard, bid vir julle
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 3:39 pm
by Vantheman
My gesin en ek bid vir julle in hierdie tyd van beproewing. Mag die Here, Sy hand oor jou pa hou en hom genees. Ek glo en vertrou dat Hy julle sal bystaan in hierdie tyd.
Sterkte
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 3:48 pm
by WillemS
Gerhard
Alle sterkte!!!
Re: Gebede versoek
Posted: Mon Jan 16, 2012 4:03 pm
by Witpietskiet
Sterkte vir jou en die familie, ons bid vir julle.
Mooi loop