Page 1 of 1
Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 11:34 am
by SinWolf
Ek is raadop...
Sukkel nou net te veel met my geweer...
Enige goeie verwysings na 'n geweer smit? Daar is so baie mense daar buite wat voorgee hulle is 'n geweer smit, en dan is daar lelike stories van hoe die manne gewere op voeter....
Julle is welkom om PM te stuur as julle nie hier wil plaas nie...
As wapen lisensies nie so moeilik was nie, het ek hom al lankal in die asblik gegooi...
Maar sal dalk ma custom loop of iets moet fit...
Dankie
Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 11:38 am
by HeinM
Terry Harrison in die Kaap is sekerlik een van die beteres, maar daar in Gauteng is darem seker ook goeies...
Groetnis!
Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 11:48 am
by DWB
Dawie Nel van Marksman Arms in Pretoria help ook graag.
Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 11:53 am
by Eugene
Chrisjan Diederiks in Roodepoort.
Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 11:58 am
by Arnold
HeinM wrote: Thu Jul 08, 2021 11:38 am
Terry Harrison in die Kaap is sekerlik een van die beteres, maar daar in Gauteng is darem seker ook goeies...
Groetnis!
Terry werk lankal nie meer aan gewere nie

Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 12:04 pm
by Basie2
Klerksdorp - Gert le Roesch
JJ Wapens - Kroonstad
Beide bostaande het vir my goeie diens gelewer EN indien daar fout is spandeer JJ Wapens tyd saam met jou EN tot my skande moes ek erken dit was die scope wat ek opgesit het, wat foutief was.
Net die mense wat werk maak foute
My 2c
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 12:18 pm
by Lapua
DWB wrote: Thu Jul 08, 2021 11:48 am
Dawie Nel van Marksman Arms in Pretoria help ook graag.
X2
Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 12:24 pm
by HeinM
Arnold wrote: Thu Jul 08, 2021 11:58 am
HeinM wrote: Thu Jul 08, 2021 11:38 am
Terry Harrison in die Kaap is sekerlik een van die beteres, maar daar in Gauteng is darem seker ook goeies...
Groetnis!
Terry werk lankal nie meer aan gewere nie
Oooo!
Dankie! Was onbewus daarvan...
Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 12:52 pm
by Robert M
Willem Nel by classic arms witbank
Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 2:05 pm
by SinWolf
Dankie ouens... Is daar nie nog manne hier naby aan my nie? Anders sal ek maar moet uit kontrakteur

Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 2:13 pm
by 3kus
Danie Joubert, Freeborn Arms, Pretoria
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 2:13 pm
by Bonesjara
DWB wrote:Dawie Nel van Marksman Arms in Pretoria help ook graag.
X3
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 2:23 pm
by Wouter Roets
Andries Moller kan jy ook maar gerus probeer. Hy is in Centurion.
Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 7:11 pm
by Frederik
Hier is paar goeie verwysings hierbo maar wat is eintlik verkeerd met die geweer?
Nog 'n stem vir Dawie.
Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 7:13 pm
by SinWolf
Frederik wrote: Thu Jul 08, 2021 7:11 pm
Hier is paar goeie verwysings hierbo maar wat is eintlik verkeerd met die geweer?
Nog 'n stem vir Dawie.
Na 650 rondtes die afgelope 3-4 maande, het ek nog nie 'n 0.5 MOA lading nie... As ek groepe skiet dan is die greope op average tussen 1.5-3 MOA...
Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Thu Jul 08, 2021 8:34 pm
by Bonesjara
Ek het n splinternuwe sako 243 gekoop en het bokse en bokse rak ammo, toe klomp gelaaide ammo uitgeskiet. Nooit mooi geskiet. Dawie en Oom Koos by Marksmans het hom beetgehad en daarna het hy sub moa geskiet met pmp's. Duidelike drukpunt gehad.
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Fri Jul 09, 2021 12:15 am
by JDEls
Jy gaan ver soek om 'n beter wapensmid te kry as Andries Moller in Centurion.
Hy bou baie Bisley en Fklas gewere.
Vra maar rond in die Bisley gemeenskap, hulle sal kan getuig.
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Re: Geweer smit in PTA area (of as hy regtig goed is, enige plek in Suid Afrika) - WIE ??
Posted: Fri Jul 09, 2021 3:18 am
by Klein Chris
Jy kan Eldrich van Accurate Arms ook probeer
Nog n stem vir Dawie
Gaan praat met Oom Kassie by Pretoria Arms. Hy is nie n wapen smit nie maar n kundige herlaaier