Groete
Posted: Sat Jul 03, 2021 4:07 pm
Middag my Naam is Gerhard Badenhorst van kathu area. Was vir baie lank op die groep toe verloor ek my data en kon vir n vale nie my goed onthou nie. Ek lees weer graag wat almal tese het.
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Sent from my SM-G991B using Tapatalk