Page 1 of 1
Ander kaliber dop gebruik vir 6.5mm Grendel?
Posted: Sat Jun 26, 2021 6:56 pm
by Ds J
Goeienaand Jaracal,
Net vir interessantheid: kan n mens n ander kaliber se doppe gebruik om 6.5 Grendel doppe te maak?
Dit lyk of die 6.5 Grendel nie altyd beskikbaar is nie.
Re: Ander kaliber dop gebruik vir 6.5mm Grendel?
Posted: Sat Jun 26, 2021 8:20 pm
by musgrave270
Soos ek verstaan kan mens net die 7.62x39 doppe deur die Grendel se Sizing Die gedruk en gelaai word.
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Re: Ander kaliber dop gebruik vir 6.5mm Grendel?
Posted: Sat Jun 26, 2021 9:26 pm
by Ds J
Dankie!
Ek sien nou hierdie is n dubbele plasing.
Vingerfout aan my kant gewees.
'Skuus daarvoor!
Re: Ander kaliber dop gebruik vir 6.5mm Grendel?
Posted: Sun Jun 27, 2021 10:56 am
by Armand Steenkamp
Soos gese kan jy 7.63x39 doppe gebruik. Probleem is jy het so tussen 1 en 1.5gr minder dop kapassityd. Ek het dot ook oorweeg omdat doppe skaars en duur is. Maar ek glo nie die kool is die sous werd nie
Re: Ander kaliber dop gebruik vir 6.5mm Grendel?
Posted: Sun Jun 27, 2021 11:38 am
by tripodmvr
Berekeninge wat ek vir Koos Barnard gedoen het, het nie ladings met hoƫ druk gehad wat by nodes was nie. 1gr dopkapasiteit kan so 30vps spoedverskil maak.
Gaan loer op Google. Daar is verskeie Youtube videos oor die' onderwerp.
Re: Ander kaliber dop gebruik vir 6.5mm Grendel?
Posted: Sun Jun 27, 2021 12:27 pm
by Ds J
Baie dankie.