Selfvoerders vir vlakvarke
Posted: Tue Jun 22, 2021 9:57 pm
Ek sit met n nuwe probleem wat besig is om sy kop uit te steek en dit is wielneuse.
Nou hulle het water nodig, so dit is een plek om te sit, maar daar is net te veel suipings en hulle kom nie vaste tye in nie.
As ek selfvoerders aanskif met timers, sal dit enige voordeel gee en hoe wend ek hulle aan?
Sal ek die varkies kan leer om sekere tye te wag vir voertyd?
Sal selfvoerders my n voordeel bied?
Wie maak bertroubare voerders wat werk?
Goeie aand